0
Nuwe music video
Posted by Thys Nywerheid on Jul 14, 2010 in Uncategorized
Ons het ‘n nuwe kickass music video. Kom check dit uit hier:
Ons het ‘n nuwe kickass music video. Kom check dit uit hier:
Aweh oukies en vroukies!!
Ons was vir ‘n baie lang ruk stil gewees. James het vir 5 maande lank in Die Westelike Kaap, een van Suid-Afrika se buurstate gewerk. Die Westelike Kaap is volgens James, baie soos Suid-Afrika maar die mense daar praat ‘n vreemde taal. Read more…
Copyright © 2010 - .
Website powered by WordPress and Little Bet wordpress theme designed by TopTut.com & TopWPThemes.com.
Learn how to bet on sports at SportsBettingSpot.com - a sports betting tips and tricks blog.